Afrikaans amptelik 100

SPLINTERNUUT

BINNEKORT

SKRYWERS & ILLUSTREERDERS

Demi-Leigh Tebow

Demi-Leigh Tebow was Mej Suid-Afrika en Mej Heelal in 2017. Sy is deesdae 'n entrepeneur, smaakmaker en spreker wat in die VSA bly saam met haar man Tim en hul drie hondekinders. Demi streef daarna om alle mense met deernis te hanteer en gebruik haar enterepeneuriese gees en sosialemedia-teenwoordigheid om verandering teweeg te bring. 
 
Lees meer

Rorisang Thandekiso

Rorisang Thandekiso is in die Vrystaat gebore en het skoolgegaan in die Vaaldriehoek. Sy het Internasionale Betrekkinge studeer aan die Universiteit van Pretoria. Sy was as kinderster ’n aanbieder van YoTV en Blue Couch. Sy is ’n ervare radio- en TV-aanbieder, vervaardiger en inhoudskepper, en ’n uitgesproke Christen.  
Lees meer

Marina Auer

Marin Auer behaal ’n graad in medies aan die UK. Ná haar studies werk sy vir lank in staathospitale voordat sy besluit om privaat te praktiseer. Marina woon saam met haar gesin – twee tieners, twee katte, en haar man – in Hillcrest, KZN. ​Single Minded, ​haar nuuste roman, was in 2022 vir The Island Prize gekortlys.
Lees meer

2

New printed editions (2024)

0

Literary prizes won (2024)

0

International rights sold (2024)

4

In-person launches & book signings (2024)