Human & Rousseau

Sign up for our newsletter!
Bookmark with...

About this book

Die storie van die molletjie wat wou weet wie op sy kop gedinges het | Picture Books

Werner Holzwarth

Op ’n helder, sonnige môre tref ’n katastrofe die molletjie. Iets wat soos ’n wors lyk, val reg bo-op sy kop. Hoe absoluut gemeen! dink die molletjie, en hoogs ontstoke ondervra hy dier na dier om uit te vind wie op sy kop . . . gedinges het. Die molletjie se soektog is ’n prettige en tegelyk informatiewe ontdekking van ’n soms afgeskeepte maar baie belangrike en natuurlike aspek van die dierelewe. ’n Plesierige speurtog wat groot byval by kinders behoort te vind.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Die storie van die molletjie wat wou weet wie op sy kop gedinges het | Picture Books


Author: Werner Holzwarth
Category: Picture Books
ISBN: 9780798141970
Date Released: 02 April 2002
Price (incl. VAT): R 102.50
Format: Soft Cover

About this author

Human & Rousseau also recommends these titles: