Human & Rousseau

Sign up for our newsletter!
Bookmark with...

About this book

Boerekos met 'n twist | Food & Drink

Annelien Pienaar

In Boerekos met ’n twist gee Annelien ’n kwyllekker kinkel aan die eenvoudige, voedsame huiskos wat jou ma, ouma en oumagrootjie gemaak het. Dié 140 familieresepte vir soppe, souse, groente-, vleis- en nageregte én gebak en spenstreffers is getoets, bevat g’n vreemde bestanddele nie en sit die “resep-met-’n-les”-konsep voort wat haar gelyknamige blog en Facebookblad so 'n sosialemediasukses maak. Boerekos met 'n twist kan beskryf word as 'n kompakte 21ste-eeuse Kook en Geniet vir besige mense.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Boerekos met 'n twist | Food & Drink


Author: Annelien Pienaar
Category: Food & Drink
ISBN: 9780798175005
Date Released: 17 July 2017
Price (incl. VAT): R 335.00
Format: Soft cover, 224pp

About this author

Annelien Pienaar


Food scientist, Annelien Pienaar, and her husband Hanru, is pecan nut farmers and owners of the guest farm Bos-en-Berg at Skeerpoort (near Hartbeespoort). This...

Read more...

Human & Rousseau also recommends these titles: