Human & Rousseau

Sign up for our newsletter!
Bookmark with...

About this book

Die Avonture van Magrietjie Swaaiboude | Children's Fiction

Marianna Brandt

Toe Magrietjie Swaaiboude ’n paar jaar gelede ’n nasionale kompetisie, op KykNet Kwêla, vir die oulikste hond in Suid-Afrika wen, was daar geen keer aan haar bekendheid nie, veral in die skilderagtige Oos-Kaapse dorp, George, waar sy en haar baas, Phillip Kotze en haar kokketielvriende, Samuel en Blondie gereeld die dorp op horings het. Hulle is reeds een van George se beste toeristeaantreklikhede.

Verbeeldingryke stories oor dié interessante karakters se manewales wat soms skreeusnaaks, soms deernisvol en soms dramaties is. ’n Boek wat oud en jonk sal vermaak vir die vindingryke wyse waarop die skrywer feite en fiksie vermeng.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Die Avonture van Magrietjie Swaaiboude | Children's Fiction


Author: Marianna Brandt
Category: Children's Fiction
ISBN: 9780798145008
Date Released: 02 March 2006
Price (incl. VAT): R 140.00
Format: Soft Cover

About this author

Marianna Brandt


Marianna Brandt was born in Cape Town in 1952 and grew up in Namibia. She studied in the Free State to become a medical technician. She worked in laboratories...

Read more...

Human & Rousseau also recommends these titles: