Human & Rousseau

Sign up for our newsletter!
Bookmark with...

About this book

Vincent van Gogga | Children's Fiction

Philip de Vos

Die verhaal van Vincent van Gogga begin in ’n pretpark, op ’n leë erf in ’n groot stad. Langs die spooktrein en langs die stalletjie met sy Donald Duck-eende met koppe wat op en af wip, staan ’n donkerblou woonwa, vol sonne en mane en sterre geverf. En op die sykant van die woonwa pryk in groot geel letters: Madame Zelda. Egiptiese sigeuner vir liefde, geld en geluk. Nou wat op aarde het madame Zelda en haar woonwa vol sonne en mane en sterre uit te waai met Vincent van Gogga? Wie de joos ís Vincent van Gogga? Die antwoord is baie eenvoudig: Lees en vind uit.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Vincent van Gogga | Children's Fiction


Author: Philip de Vos
Category: Children's Fiction
ISBN: 9780798146562
Date Released: 05 May 2006
Price (incl. VAT): R 97.95
Format: Soft Cover

About this author

Philip de Vos


Philip de Vos is a well-known, well-loved and award-winning author of many books such as Moenie 'n mielie kielie nie, Vincent van Gogga, Die Dêng van Gauteng,...

Read more...

Human & Rousseau also recommends these titles: