Eendag was daar | Children's Fiction
Leoni Hofmeyr
’n Versameling van ses-en-twintig sprokies en volksverhale: sommiges reeds gunstelinge, ander weer minder bekend. Daar is Afrika-sprokies, sprokies van die Broers Grimm, geliefde sprokies van Hans Christan Andersen, verhale uit die Arabiese Nagte en humoristiese beryminge.