SPLINTERNUUT

BINNEKORT

Voorgestelde

{{ videoBlock.displayTitle }}

{{ videoBlock.displayTitle }}

SKRYWERS & ILLUSTREERDERS

Wisani Mushwana

Wisani Mushwana is a skrywer en navorser. Hy behaal ’n MA in Kreatiewe Skryfkuns (cum laude) aan die Universiteit van Kaapstad en is tans besig met sy PhD in Engels aan dieselfde universiteit. A Soft Landing is sy debuutroman. 
Lees meer

Irna van Zyl

n hoogs suksesvolle medialoopbaan van meer as 40 jaar, skryf Irna van Zyl die afgelope agt jaar voltyds. Haar debuutkrimi was Moordvis, en daarna volg Gif​beker, Bloedsteen en Op ’n mooi dag. Al vier titels het ook in Engels verskyn, en Bloedsteen is in Armeens vertaal. Kwaaiwater is haar vyfde spanningsroman. Sy woon in Hermanus.
Lees meer

Dan Mafora

Dan Mafora is the senior researcher at the Council for the Advancement of the South African Constitution. He previously worked for the Constitutional Court of South Africa. He is also a master's student working on his thesis in constitutional law and theory at the University of Cape Town, a city he now calls home.
Lees meer

Alexandria Procter

At 17, Alexandria spent six months travelling solo, circumnavigating the globe. In between studying for a BSC at UCT, she summited Kilimanjaro at 20. In 2019, she was appointed to the board of the NYDA by President Cyril Ramaphosa. A member of MENSA who also has a pilot's licence, Alexandria lives between Cape Town and London as CEO of DigsConnect.
Lees meer

Jacques Pauw

Veteraan-joernalis en skrywer Jacques Pauw het al geskryf vir van SA se mees gerespekteerde publikasies. Hy het verskeie toekennings ontvang, insluitend CNN se Joernalis van die Jaar vir Afrika, die toekenning vir Uitstaande Internasionale Ondersoekende Verslagdoening, en die Nat Nakasa-toekenning vir dapperheid en integriteit in joernalistiek.
Lees meer

Nicole Jaekel Strauss

Nicole Jaekel Strauss ontvang in 2009 haar MA in Kreatiewe Skryfwerk (cum laude). Haar debuut-kortverhaalbundel, Maal (2010), het die Eugène Maraisprys en die UJ-debuutprys gewen. Haar tweede bundel kortverhale, As in die mond (2017), is bekroon met die Jan Rabie/Rapportprys. In 2021 verskyn haar debuutroman, Om alleen te gaan. Sy woon in Kaapstad.
Lees meer

Irma Venter

Irma Venter is ’n bekroonde joernalis en misdaadskrywer en woon in Kaapstad. Sy is die eerste Suid-Afrikaanse skrywer wat internasionaal uitgegee is deur Amazon Crossing. Sy wen twee keer ’n AKTV-Woordveertjie in die spanningsgenre  ̶  vir Skoenlapper en Die verkeerde vrou. Vyf van haar titels is in Engels vertaal. 

 

 

Lees meer

Deon Meyer

Internasionaal bekende skrywer Deon Meyer woon op Stellenbosch. Sy publikasies sluit in dertien misdaadromans (onder meer Spoor, 2010, 7 Dae, 2011, Kobra, 2013, Ikarus, 2015, Koors, 2016, Prooi, 2018, en Donkerdrif, 2020. Orion, Proteus en Infanta is met die ATKV-prosaprys bekroon en Prooi met die ATKV-prys vir Spanningsfiksie.

Lees meer

Books turned into film (2023)

Literary prizes won (2023)

International rights sold (2023)

webinars/in-person launches & book signings (2023)